AANSOEK VORM

Noord Eind Primary School

Swem Datums & Pryse:

4de kwartaal: 5 Oktober 2020 to 15 Desember 2020 - R1650 per kwartaal OF R550 per maand

1ste kwartaal: 18 Januarie 2021 to 24 Maart 2021 - R1650 per kwartaal OF R550 per maand

4de kwartaal: 18 Oktober 2021 to 6 Desember 2021 - R1650 per kwartaal OF R550 per maand

Afslag
2 Kinders minus R100pm
3 Kinders minus R150pm

Swem Tye & Groepe:

Swemlesse is 20min en dit vind op Maandae en Woensdae plaas. Swemmers word vier in n groepie ingedeel opgrond van ontwikkelingsvlak en vorige ervaring.

 
 

Kind se naam en van*

Skool se naam*

Juffrou se naam*

Graad*

Kind se geboorte datum*

Ouderdom*

Geslag*
ManlikVroulik

Mediese toestand*

Vorige swem ervaring*

Moeder se naam en van*

E-pos adres*

Selfoon nommer*

Telefoon nommer

Adres*

Vader se naam en van*

E-pos adres*

Selfoon nommer*

Telefoon nommer

Adres*

Additionele notas


Hiermee neem ek kennis, verstaan en stem oor een met die reels, regulasies en Belangrike Notas van Aquasplash Swimming School. Hiermee aanvaar ek ook Aquasplash Swimming School se indemnity agreement.*

 
Belangrike Notas

Swem afrigting sal plaasvind tussen 12:00 en 14:20 op Maandae en Woensdae.

Registrasie sal slegs per kwartaal soos volg wees: 4de kwartaal: 5 Oktober 2020 tot 15 Desember 2020 - 1ste kwartaal: 18 Januarie 2021 tot 24 Maart 2021

Swem afrigting sal voortgaan op reen dae.

Pak asb swemsak met n handdoek, swempet en warm klere vir die koue dae.

Swem fooie is maandeliks of kwartaaliks betaalbaar as volg: Maandeliks voor die 7de van elke maand OF Kwartaaliks voor die einde van die eerste swem maand van die kwartaal.


 

Have a Question?

082 788 7748
083 391 9283