AANSOEK VORM

Noord Eind Primary School

Swem Datums & Pryse:

4de kwartaal: 8 Oktober 2024 to 11 Desember 2024 - R2250 per kwartaal OF R750 per maand

1ste kwartaal: 20 Januarie 2025 to 27 Maart 2025 - R2250 per kwartaal OF R750 per maand

Swem Tye & Groepe:

Swemlesse is 20min en dit vind op Maandae, Dinsdae Woensdae en Donderdae plaas. Swemmers word vier in n groepie ingedeel opgrond van ontwikkelingsvlak en vorige ervaring. Nadat u ingeskryf het, sal u gekontak word om u in te lig oor u kind se indeling.

 
 

    Kind se naam en van*

    Skool se naam*

    Juffrou se naam*

    Graad*

    Kind se geboorte datum*

    Ouderdom*

    Geslag*
    ManlikVroulik

    Mediese toestand*

    Vorige swem ervaring*

    Moeder se naam en van*

    E-pos adres*

    Selfoon nommer*

    Telefoon nommer

    Adres*

    Vader se naam en van*

    E-pos adres*

    Selfoon nommer*

    Telefoon nommer

    Adres*

    Additionele notas


    Hiermee neem ek kennis, verstaan en stem oor een met die reels, regulasies en Belangrike Notas van Aquasplash Swimming School. Hiermee aanvaar ek ook Aquasplash Swimming School se indemnity agreement.*

     
    Belangrike Notas

    Swem afrigting sal plaasvind tussen 12:00 en 14:20 op Maandae en Woensdae.

    Registrasie sal slegs per kwartaal soos volg wees:

    4de kwartaal:18 Oktober 2021 to 13 Desember 2021

    1ste kwartaal: 24 Januarie 2022 to 25 Maart 2022.

    Geen swemkanselasies sal gedurende 'n kwartaal aanvaar word nie. Inskrywings is slegs kwartaaliks.

    Swem afrigting sal voortgaan op reen dae.

    Pak asb swemsak met n handdoek, swempet en warm klere vir die koue dae.

    Swem fooie is maandeliks of kwartaaliks betaalbaar as volg: Maandeliks voor die 7de van elke maand OF Kwartaaliks voor die einde van die eerste swem maand van die kwartaal.


     

    Have a Question?

    082 788 7748
    083 391 9283